Kies die regte antwoord:
Leerders moet kan onderskei tussen stelsinne (feite), vraagsinne (vrae), en bevelsinne (opdragte).
“Moenie weer so verdwaal nie, Bella,” het Liza gesê. Sy het Bella styf vasgehou. Van daardie dag af maak Lya altyd die hek toe.